Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Self Catering is 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Westcliff, Hermanus en is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Walviskus wil verken.

Hierdie stylvolle woonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, 'n eetarea en 'n knus sitkamer met 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek en die woonstel spog met lieflike berguitsigte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc440b34fa3292f39e09155e61965404d93f25265cc4a8255b368af2ecc61b10b12b3119f87a929b2f2889f83411565e5fcbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 39 Main Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418872356638 19.233265207341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang