Seiljag Amber
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Waterfront Drive, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R11 960 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Seiljag Amber bied selfsorgverblyf op 'n seiljag wat in die hartjie van die Waterfront Marina in Knysna geleë is. Hierdie unieke ervaring bied gaste die geleentheid om op die water te woon met robbe, visse en voëllewe.
Die boot het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus leefarea met sitplek en 'n TV. Toegang tot beperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n braai saam met die skipper geniet wanneer die boot geanker is en hulle het toegang tot veilige parkeerplek. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby die waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Waterfront Drive, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Waterfront Drive, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang