Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-toe

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bea P
Lang verblyf
5.0
Des 2024

'n Versteekte juweel! Ons en ons hondjie het heerlik gekuier! Louisa is 'n wonderlike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het; het selfs aangebied dat ons 'n ekstra dag kan bly! Die huisie is gerieflik, netjies en gemaklik ingerig waar ons net kon neerplons na 'n see dag of TV kan kyk en gesels op die balkon — perfekte lock-up-and-go opset. Mooiste uitsig op die berg en stapafstand vanaf die strand, ons kon elke aand die sonsondergang bewonder. Sal beslis weer gaan en aan almal aanbeveel wat met hul troeteldiere wil wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige plek met lekker kuier sitkamer en stoep ideaal geleë. Ons het baie lekker gebly met aangename gasvrou, wat ons so baie bederf het. Die ligging is ideaal en daar is baie om te doen en te sien en is ook naby Tsitsikamma-woud en ander toerisme-aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tasmanstraat 15, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ac637e7065439d634590cc5fcc8b21f8558daf78c5eb78a690a0ed5319361d9dd0c7e93f91bdee8e1ba6c7ad82b5df798be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 15 Tasman Street Cola Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034149183175 22.812834626389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang