Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaSkies

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2025 tot 18 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 32, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 R5 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SeaSkies bied selfsorgverblyf in Shelley Point, St Helenabaai. Hierdie strandfronthuis is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping 60 m van die strand af.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en maak gebruik van 2 gedeelde badkamers met 'n bad of 'n stort. Die vierde slaapkamer is klein met 'n stapelbed. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea op die boonste verdieping beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die huis het 'n sonkragstelsel. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea is met 'n etenstafel ingerig. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na die buitelugvermaakarea, bied asemrowende uitsigte oor die see en beskik oor 'n ingeboude braai. Vir diegene wat die area wil verken, is 'n 9 putjie-gholfbaan, tennis, rolbal en kajak beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n swembad met 'n veiligheidsnet, sonstoele en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marius V
Saam met vriende
5.0
Rustig, ontspanne, veilig, goed geleë en net wonderlik. Die verblyf was wonderlik! Ons het lekker gerus en sal beslis weer besoek.
Jan 2025
Hein P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was presies wat ons as gesin saam gesoek het, rustigheid, stilte. Dit was uitstekend en sal beslis weer na Seaskies gaan.
Des 2024
Peter P
Gesin met klein kinders
5.0
The best ever. Very nice place and view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Emje F
Gesin met tieners
5.0
Blissfully divine. We had the most amazing week. The home is easy to live in. The beds are comfortable. The views are breathtaking. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Stephen F
Saam met vriende
5.0
Stunning views. We enjoyed our stay a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 32, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaSkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 500
R 6 500 R 5 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 500
R 6 500 R 5 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 32, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde683cbeb27c8f650a22bc74cf34aa4a660cdb9ef40abeb2e9132ed1331ebfc021eea4430f882d71331f0eca77f0dca28dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 850 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 32 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702493713079 17.970193420584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang