Seascape @ Umdloti
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 606 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seascape is in Umdloti aan die kus geleë en bied selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte.
Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte geniet. Veilige parkeerplek is regdeur gaste se verblyf beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is South Beach en Newsel Beach binne stapafstand, terwyl die Blue Trail Nature Hike 3,3 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Unit 606 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 606 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang