Sea Haven
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadefooi is met aankoms betaalbaar en sal na uitklok terugbetaal word indien geen skade gevind word nie.
Dit is 'n gekoesterde gesinshuis met 'n ryk geskiedenis. Gaste word vriendelik versoek om dit met sorg en respek te hanteer, soos hulle hul eie huis sou doen.
Die eiendom moet in dieselfde toestand gelaat word as wat dit gevind is.
Rook is streng verbode binne die eiendom.
Enige skade aan die eiendom of die inhoud daarvan sal teen die gas gehef word.
Partytjies, harde geraas en geleenthede word nie toegelaat om die rustigheid van die eiendom en sy omgewing te verseker nie.
Lambertsbaai is 'n juweel van die Weskus, en pogings word aangewend om dit skoon en groen te hou. Gaste word aangemoedig om verantwoordelik van afval ontslae te raak en die natuurlike skoonheid van die area te help bewaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang