Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 868 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Elandsberg Wilderness Camp is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Die manjifieke Tankwa Karoo Nasionale Park strek oor die grens van die Noord- en Wes-Kaap provinsies, met die Roggeveld-platorand in die ooste, Cederberge in die weste, en Klein Roggeveldberge in die suide.

Hierdie geïsoleerde en romantiese Elandsberg-kothuise is 18 km van die Parkonthaal by Roodewerf, in die heuwels bekend as Elandsberg, geleë. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, 'n sonkrag-yskas, eetgerei, breekware en kooktoebehore, paraffienlampe en kerse, en 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n plonspoel, sonstoele, buite-eetmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die rustieke ontwerp van die kothuise gee die besoeker 'n ware natuurervaring, met 'n treffende aandsonsondergang oor die Roogeveld-platorand. Elke kothuis spog met pragtige uitsigte oor die Karoovlaktes en die imposante Roggeveld Platorand. Die kothuise is ver genoeg van mekaar af gespasieer om privaatheid te handhaaf, maar tog naby genoeg vir groepe om verskillende kothuise saam te bespreek.

Deur die gebruik van die plaaslik vervaardigde ongebakte klei-en-strooistene met gedeeltes van mure wat met rots gebou is, word 'n vervloë era opgeroep, een van eenvoudiger tye. Voorbeelde van hierdie boumetode kan ook gevind word in die vele ruïnes binne die park.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1556

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Elandsberg Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 868
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 868 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang