SANParks Bontebok National Park
Beskrywing
Dié kampeerplek is naby die Breederivier geleë, maar die staanplekke het nie kragpunte nie. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. 'n Maksimum van 6 kampeerders word per staanplek toegelaat. Die staanplekke kan soos volg gereël word: 1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa. Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Dit is 'n kampeerplek en gaste moet hulle eie toerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in
Huisreëls
- Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
- 'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R75 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
- Neem asb. kennis van die kantoor- en hekure:
1 Oktober tot 30 April: 07:00 tot 19:00
1 Mei tot 30 September: 07:00 tot 18:00
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 by ontvangs Niemand mag na ure inklok nie. Indien gaste arriveer nadat die hek gesluit is, moet hulle om 09:00 die volgende dag by ontvangs aanmeld.
- Die park se paaie en die toegangspaaie vanaf die N2 is grondpaaie. Die padnetwerk bied 2 groot wildrit-paaie wat sowat 1 tot 2 ure sal neem of te voltooi, afhangend van hoe baie gaste aftrek om wild te kyk.
- Motorbote en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Motorfietse word in die park toegelaat.
- Die spoedbeperking in die park is 40 km/h en in sekere areas 20 km/h. Besoekers moet aan die beperkings voldoen om die wild in die park te respekteer.
- Daar is geen lewensredders aan diens nie, so gaste swem op eie risiko in die Breederivier.
- Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
- Die kraanwater kom vanuit 'n fontein en is veilig om te drink.
Vir die kampeerplekke:
- Geen privaat kragopwekkers.
- Die staanplekke kan soos volg gereël word:
1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig,
of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa.
- Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
- Aangesien buite-beligting in die kamp beperk is, is 'n flits/kopliggie belangrik wanneer gaste saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kampeerplek is naby die Breederivier geleë en die staanplekke het kragpunte. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. 'n Maksimum van 6 kampeerders word per staanplek toegelaat. Die staanplekke kan soos volg gereël word: 1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa. Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Dit is 'n kampeerplek en gaste moet hulle eie toerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in
Huisreëls
- Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
- 'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R75 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
- Neem asb. kennis van die kantoor- en hekure:
1 Oktober tot 30 April: 07:00 tot 19:00
1 Mei tot 30 September: 07:00 tot 18:00
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 by ontvangs Niemand mag na ure inklok nie. Indien gaste arriveer nadat die hek gesluit is, moet hulle om 09:00 die volgende dag by ontvangs aanmeld.
- Die park se paaie en die toegangspaaie vanaf die N2 is grondpaaie. Die padnetwerk bied 2 groot wildrit-paaie wat sowat 1 tot 2 ure sal neem of te voltooi, afhangend van hoe baie gaste aftrek om wild te kyk.
- Motorbote en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Motorfietse word in die park toegelaat.
- Die spoedbeperking in die park is 40 km/h en in sekere areas 20 km/h. Besoekers moet aan die beperkings voldoen om die wild in die park te respekteer.
- Daar is geen lewensredders aan diens nie, so gaste swem op eie risiko in die Breederivier.
- Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
- Die kraanwater kom vanuit 'n fontein en is veilig om te drink.
Vir die kampeerplekke:
- Geen privaat kragopwekkers.
- Die staanplekke kan soos volg gereël word:
1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig,
of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa.
- Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
- Aangesien buite-beligting in die kamp beperk is, is 'n flits/kopliggie belangrik wanneer gaste saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie, ingeboude braaigeriewe en 'n uitkykdek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien. Alle verblyf word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word elke derde dag vervang. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in
Huisreëls
- Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
- 'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R75 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
- Neem asb. kennis van die kantoor- en hekure:
1 Oktober tot 30 April: 07:00 tot 19:00
1 Mei tot 30 September: 07:00 tot 18:00
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 by ontvangs Niemand mag na ure inklok nie. Indien gaste arriveer nadat die hek gesluit is, moet hulle om 09:00 die volgende dag by ontvangs aanmeld.
- Die park se paaie en die toegangspaaie vanaf die N2 is grondpaaie. Die padnetwerk bied 2 groot wildrit-paaie wat sowat 1 tot 2 ure sal neem of te voltooi, afhangend van hoe baie gaste aftrek om wild te kyk.
- Motorbote en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Motorfietse word in die park toegelaat.
- Die spoedbeperking in die park is 40 km/h en in sekere areas 20 km/h. Besoekers moet aan die beperkings voldoen om die wild in die park te respekteer.
- Daar is geen lewensredders aan diens nie, so gaste swem op eie risiko in die Breederivier.
- Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
- Die kraanwater kom vanuit 'n fontein en is veilig om te drink.
Vir die kampeerplekke:
- Geen privaat kragopwekkers.
- Die staanplekke kan soos volg gereël word:
1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig,
of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa.
- Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
- Aangesien buite-beligting in die kamp beperk is, is 'n flits/kopliggie belangrik wanneer gaste saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede is ideaal vir gaste met gestremdhede en beskik oor wye deurgange, inrolstorte, handvatsels en drukhandvatsels. Die chalets het 'n oopplan-uitleg. Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien. Alle verblyf word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word elke derde dag vervang. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in
Huisreëls
- Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
- 'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R75 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
- Neem asb. kennis van die kantoor- en hekure:
1 Oktober tot 30 April: 07:00 tot 19:00
1 Mei tot 30 September: 07:00 tot 18:00
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 by ontvangs Niemand mag na ure inklok nie. Indien gaste arriveer nadat die hek gesluit is, moet hulle om 09:00 die volgende dag by ontvangs aanmeld.
- Die park se paaie en die toegangspaaie vanaf die N2 is grondpaaie. Die padnetwerk bied 2 groot wildrit-paaie wat sowat 1 tot 2 ure sal neem of te voltooi, afhangend van hoe baie gaste aftrek om wild te kyk.
- Motorbote en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Motorfietse word in die park toegelaat.
- Die spoedbeperking in die park is 40 km/h en in sekere areas 20 km/h. Besoekers moet aan die beperkings voldoen om die wild in die park te respekteer.
- Daar is geen lewensredders aan diens nie, so gaste swem op eie risiko in die Breederivier.
- Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
- Die kraanwater kom vanuit 'n fontein en is veilig om te drink.
Vir die kampeerplekke:
- Geen privaat kragopwekkers.
- Die staanplekke kan soos volg gereël word:
1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig,
of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa.
- Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
- Aangesien buite-beligting in die kamp beperk is, is 'n flits/kopliggie belangrik wanneer gaste saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuise bied elkeen slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie en leefarea is oopplan. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en in die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie, ingeboude braaigeriewe en 'n uitkykdek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien. Alle verblyf word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word elke derde dag vervang. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in
Huisreëls
- Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
- 'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R75 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
- Neem asb. kennis van die kantoor- en hekure:
1 Oktober tot 30 April: 07:00 tot 19:00
1 Mei tot 30 September: 07:00 tot 18:00
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 by ontvangs Niemand mag na ure inklok nie. Indien gaste arriveer nadat die hek gesluit is, moet hulle om 09:00 die volgende dag by ontvangs aanmeld.
- Die park se paaie en die toegangspaaie vanaf die N2 is grondpaaie. Die padnetwerk bied 2 groot wildrit-paaie wat sowat 1 tot 2 ure sal neem of te voltooi, afhangend van hoe baie gaste aftrek om wild te kyk.
- Motorbote en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Motorfietse word in die park toegelaat.
- Die spoedbeperking in die park is 40 km/h en in sekere areas 20 km/h. Besoekers moet aan die beperkings voldoen om die wild in die park te respekteer.
- Daar is geen lewensredders aan diens nie, so gaste swem op eie risiko in die Breederivier.
- Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
- Die kraanwater kom vanuit 'n fontein en is veilig om te drink.
Vir die kampeerplekke:
- Geen privaat kragopwekkers.
- Die staanplekke kan soos volg gereël word:
1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig,
of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa.
- Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
- Aangesien buite-beligting in die kamp beperk is, is 'n flits/kopliggie belangrik wanneer gaste saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 196 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang