Premier Resort Sani Pass
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en daar is 'n stort of 'n bad, asook 'n wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kamer het dan ook 'n kamerdiens, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drinkgoed van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf die gastedienste te kontak om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.
Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Neem asseblief kennis dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kamerdiens, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drinkgoed van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf die gastedienste te kontak om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.
Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Neem asseblief kennis dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kamerdiens, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drinkgoed van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf die gastedienste te kontak om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.
Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Neem asseblief kennis dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wabsak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV en WiFi word gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drinkgoed van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf die gastedienste te kontak om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.
Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Neem asseblief kennis dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Lugversorging, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV en WiFi word gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste word vriendelik in kennis gestel dat dit streng verbode is om kos en drinkgoed van buite na die hotelperseel te bring vir verbruik. Die hotel is egter daartoe verbind om spesiale dieetvereistes te akkommodeer met vooraf reëling. Gaste word aangemoedig om vooraf die gastedienste te kontak om enige spesifieke behoeftes of versoeke te bespreek.
Die hotel streef daarna om 'n gemaklike verblyf vir alle gaste te verseker. Neem asseblief kennis dat strykysters nie in die kamers beskikbaar is nie; aangewese strykstasies is egter gerieflik regdeur die hotel geleë vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 118 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Himeville, Drakensburg, 3256, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang