Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SandyPaws

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trix K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige en stil area, stapafstand van strand en lagoon. Ongelooflik lekker gebly, baie vriendelike en aangename gasvrou en man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Could not ask for anything better, 5 stars! Friendly host, clean and comfortable apartment. Beautiful view. The condiments and cookies were a lovely and much appreciated little surprise! We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker by die see! Johan en Matty is wonderlike hosts. Niks is te veel moeite nie. Hulle is soos 'n ingeboude oupa en ouma op vakansie saam met ons jong seun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Geen twyfel dat ons weer van Sandy Paws sal gebruik maak nie. Fantastiese plek, gasvrou en gasheer! Ek sal Sandy Paws ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat rustig en skoon wil bly vir 'n nag, of 'n maand. Die plek is regtig waarde vir geld, veral as mens die res van die gastehuise in die omgewing se pryse in ag neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fuad I
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Dit was 'n besondere netjiese plek. Kon nie glo die plek is nog so nuut en netjies. Beslis. Baie dankie vir my Matty vir gasvryheid en die wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Comfortable and lovely. Cosy and welcoming apartment that is fully equipped for a lovely stay. Enjoyed the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties! Heerlike, rustige verblyf. Ons is baie beïndruk. Sandy Paws is baie netjies. Die eienaars is baie gasvry. Ons sal beslis in die toekoms terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik gekuier en gerus. Pragtige plek en dorpie. Wat 'n heerlike verblyf, gasvrou en gasheer is hartsmense en mens voel dadelik tuis. Gaste gaan daar weg as vriende. Netjiese plek en alles wat jy nodig mag kry, is daar. Nogmaals dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, netjies en rustig. Rustige atmosfeer en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Skoon, netjiese plek. Eienaars was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang