Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Bay C10

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dunbarstraat 15, Sandy Bay Eenheid 37, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 140 R1 026 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandy Bay C10 is 'n heerlike woonstel in die veilige Sandy Bay-kompleks in Table View. Dit bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, gerieflik naby die strand, winkels en restaurante.

Dié woonstel op die eerste verdieping bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met Showmax en gemaklike sitplek.

Hierdie area strek tot 'n klein balkon met sitplek buite. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dunbarstraat 15, Sandy Bay Eenheid 37, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Bay C10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
R 1 140 R 1 026
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 140
R 1 140 R 1 026
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dunbarstraat 15, Sandy Bay Eenheid 37, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c7351555b71fdbfb1e8612168bdf4c48c495e8c4851ee64583489906c3018b8548c4cfa966ff4c86edd4e173ad37948a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R1 026 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 15 Dunbar Street Sandy Bay Unit 37 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.824380756516 18.481140882804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang