Sandile's Rest
Beskrywing
Dié hut het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die kamers spog met en suite-badkamers met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die uitnodigende leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei die sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en TV. Franse deure maak oop op 'n gemeubileerde dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die uitnodigende leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die intieme 2-sitplek-etenstafel geniet of die vars lug inneem terwyl hulle al fresco op die gemeubileerde dek eet, wat spog met asemrowende uitsigte oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die uitnodigende leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en TV. Franse deure maak oop op 'n gemeubileerde dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 342, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang