Salty Soul Studio 70
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. nie tussen 22:00 en 10:00 geraas maak nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem wanneer die gemeenskaplike geriewe gebruik word.
Enige ekstra gaste moet vooraf deur die eienaar goedgekeur word.
Gaste moet asb. enige breekskade voor hulle uitklok, aanmeld en dit sal dan aan die vervangingsfooi onderhewig wees.
Die gebruik van gemeenskaplike areas is onderhewig aan vooraf toestemming en reëlings.
Elke eenheid het 1 aangewese parkeerplek en dit word met aankoms toegeken.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-rylaan 62, Allen's Nek, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang