Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabaan Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Breathtaking, lots of entertainment for the whole family. Amazing. Well-equipped accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Thank you, Lucia. We hope to see you and your family again very soon. Warm regards, Sabaan

Chanique L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing! Thank you, guys. Very nice. Marietjie is a very friendly host who made us feel absolutely at home. Lots of things/activities for the children and, most importantly, it's peace and quiet, only nature sounds around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hi Chanique, it was a great pleasure having you at Sabaan. Hope to see you again very soon for your next visit. Marietjie Sabaan

Lize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam en rustig. Baie rustige plek en is baie goed geleë tussen al die besienswaardighede. Die chalet het alles wat ons nodig gehad het. Die grondpad soontoe is bietjie aan die rowwe kant, maar dis te verwagte van 'n plaaspad. Baie dankie ook aan Marietjie wat gereeld gehoor het of alles nog reg is! Die uitsig oor die plantasies was 'n verwelkomende verandering van die alledaagse!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Dankie Lize, julle was net 'n plesier om te hê op . Hoop julle om kuier sommer gou weer ir ons. Marietjie

Deon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Amazing. Amazing view! Very neat and tidy rooms. The swimming pool is absolutely gorgeous. Staff are very friendly and helpful, especially the manager! Definitely a place we will return to. Sabaan is perfect for kids (trampoline and other outdoor equipment for them to use).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hi Deon Thank you, you were wonderful guests to host here on Sabaan. Yes, our playground is definitely a big attraction for the kids. Hope to see you very soon for your next visit. Marietjie Sabaan

Riekie D
Kort verblyf
1.0
Feb 2025

Uitstekend, skoon, netjies, vriendelike en goeie harte. Wat 'n lieflike plek, skoon, netjies en alles is net daar wat benodig word. Die twee aangenaamste dames. Die verwelkoming was uit die hart uit. Sabaan sal altyd aanbeveel word deur ons groep. Daar is reeds 'n paar wat wil teruggaan daarheen vir vakansie. Ek beveel hierdie plek aan, aan almal wat wil ontspan, rus en vrede geniet.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Liefste Riekie en groep Wow, het ons julle klompie nou geniet hier op Sabaan. Ons sien uit na julle volgende kuier. Marietjie Sabaan

Sonja J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome view and the best place to recharge batteries. Enjoyed our stay with my family at Sabaan Guest Farm. It was a visit down memory lane. I used to go to Sabaan with my parents when I was young. This was special to share it with my husband and kids, the awesome view of the farm. The kids enjoyed the pool and made new friends and played till late. The host was so friendly and we received excellent service during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hallo Sonja You and your family were an absolute treat to have. Thank you for the laughs and the road down memory lane; that was so special. You have a beautiful family. Marietjie

Nohanri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Mooiste uitsigte, vriendelikste kliënte diens, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly! Sal die plekkie vir enigeen aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hallo Nohandri Aga julle was net 'n plesier om hier te hê. Dankie vir die aanbevelings, ons waardeer dit baie. Kom gou weer. Marietjie

Maritza B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Plek is lekker geleë tussen Sabie en Hazyview en naby die wildtuin. Baie stil. Langnaweek saam met gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mons V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustige kuier in die mooiste natuur. Sabaan is baie lekker geleë. Al is alles al aan die ouer kant, is alles baie skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 107 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf615701766782fd4f15df36cc1bcd124805e3d1796b16a33b539fb63c7440f11fd8765e3c41c80e57553d3384a8753ab710c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 198 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.043164 30.984493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang