Rosenhof Gastehuis & Selfsorg
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. 'n Enkelbed vir slegs kinders kan op die patio gevind word wat toegemaak kan word. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat patio met sitplek en 'n braai, 'n omheinde tuinarea met 'n buite-etenstafel en 'n plonspoel geniet. Die gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek, en 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die oopplan-en suite-badkamer het 'n bad en 'n handstort, wasbak en 'n privaat toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n kaggel en lugversorger. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, nodige eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n etenstafel vir 2. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 'n kind en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir slegs kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, nodige eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eenheid beskik ook oor 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid kan tot 5 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers akkommodeer, albei met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n kinderbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n lessenaar en 'n enkelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 2 badkamers. Die twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei kamers het toegang tot en suite-badkamers wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die oopplan-solderkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid kan tot 6 volwassenes en 3 kinders in 2 slaapkamers, 2 solderareas en 2 badkamers akkommodeer. Die twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei kamers het toegang tot en suite-badkamers wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die oopplan-solderareas is ingerig met 2 driekwartbeddens en 3 kinderbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei kamers het toegang tot en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die knus leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 2 enkelbeddens vir kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n onderdakstoep met sitplek en 'n kinderspeelarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Ontbyt is ingesluit vir die gastehuisverblyf. Ontbyt is beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 23, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang