Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rod's @ Armands Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redcliff-keeromstraat 25, Parklands, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rod's @ Armands Accommodation bied gerieflike oornagverblyf wat die boonste vlak van die eienaar se huis in Parklands, Table View beslaan en dieselfde vooringang van die huis deel, maar die eenheid wat vir gaste beskikbaar is, is heeltemal privaat.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n knus sitkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 2, gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 km vanaf die strand in Table View en 8 km vanaf Blouberg-strand geleë. Daar is talle restaurante en winkels in die nabyheid van die eenheid.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Redcliff-keeromstraat 25, Parklands, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rod's @ Armands Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redcliff-keeromstraat 25, Parklands, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA836cd48b27aeff1c858a0860f9f51faef99e8312e86bffa3519869f146649229e69ff7babb0c3ef0f2a5bada5820187d22d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 25 Redcliff Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.814363209625 18.498249982209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang