Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rip van Winkel Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Grootfontein Plot 115, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rip van Winkel Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf op 'n kleinhoewe in Lephalale. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers, 'n gesin, enkelreisigers, of vir toeriste wat 'n oornagplek op pad na Botswana benodig.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen die standaard gastekamers of die vrystaande eenhede. Al die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met óf bad óf stortgeriewe.

Die losstaande eenhede beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolf. En hulle het elkeen 'n leefarea met 'n gemaklike sitkamerstel wat uitloop op 'n patio.

Die eiendom is in 'n lowerryke tuin geleë en bied gaste 'n rustige toevlugsoord in die middel van die bosveld. Daar is 2 kragstasies en 'n steenkoolmyn binne maklike bereik van die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.7
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Jorine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R510, Grootfontein Plot 115, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Rip van Winkel Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Grootfontein Plot 115, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f99325ff42e1b1fb39eb567a6a13d0a77376f5b2374cf8b2bb0ab5da18840c5beae25fad75b9dc816a4386422d0252ffbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 R510 Grootfontein Plot 115 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.657338852955 27.741458443839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang