Rietvley Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Hout is te koop.
Gaste moet hul eie Nespresso-kapsules saambring.
Gaste moet asseblief hul eie swempakke saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skottelgoed moet skoon wees met vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvley-plaas, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang