Ria's Rest Self Catering Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R280.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 35% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Feb 2025 tot 28 Mrt 2025.
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
Kry 35% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jan 2025 tot 12 Des 2025.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, lugbraaier, induksieplaat, gaskooktoestel, gesondheidsrooster, broodrooster, elektriese ketel, elektriese handklitser, handmenger, yskas en vrieskas in.
Huisreëls
Higiëne is van uiterste belang en die eienaars wil graag troeteldiervriendelike verblyf voorsien, maar netheid moet gehandhaaf word.
Stilte tussen 23:00 en 07:00.
'n Wasgoeddiens en 'n lughawe-pendeldiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so gereël is en gaste moet asb. daagliks troeteldiere se gemors optel met die sakkies wat voorsien word.
Die swembad word met die eienaar en sy gaste gedeel en is nie vir die eksklusiewe gebruik van gaste nie.
Die gashere woon op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepener-weg 19, The Islands, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang