Quinn Cottage & Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Quinn Cottage Guest House
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Quinn Studio
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binne of naby enige van die geboue is streng verbode.
Harde geluide en ontwrigtende gedrag sal nie geduld word nie.
Die swembad en vermaakareas is oop vir gaste tussen 07h00 en 22h00.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swembaddens saam te bring.
Ekstra gaste sal nie toegelaat word sonder vooraf reëlings nie.
Gaste word gevra om die toegewese parkeerplek te gebruik.
'n Breekskadedeposito is voor aankoms betaalbaar.
Respekteer asseblief die gasheer en ander gaste vir die duur van jou verblyf.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quinn-straat 27, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang