Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pro Plants Accommodation and Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marthinus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag verblyf. Netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rista C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik, ontspanne, rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige heerlike oorslaap nag. Veilige omgewing met uitstekende ligging. Bietjie moeilik met rolstoel, maar hanteerbaar. Heerlike lugversorging in 'n snikhete dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Die restaurant op die perseel is uitstekend en bedien lekker kos. Dit was lekker en nie in die gewoel van die stad nie. Dit was baie warm, maar daar is lugversorging. Die gasvrou is baie behulpsaam en 'n planmaker. Niks is vir haar te veel moeite nie en het uitstekend na ons gekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Dis die tweede keer wat ons hier oorbly en ons het lekker geslaap! Netjiese, skoon gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag
4.4
Jan 2025

Gerieflik en groot kamer. Alles was netjies. Kamer is baie ruim en netjies. Net muskiete was 'n groot probleem. Geen gif in die kamer nie, ons moes Spar toe ry om te gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Rustig met lekker etes by die restaurant op perseel. Gasvrou baie gaaf en behulpsaam. Het baie lekker gewoon vir 'n paar dae.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Nice. The stay was nice. Thank you. Just one thing: the aircon in the living area is not working, and a big noise is coming from the one in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderlike personeel. Baie lekker gebly en het al klaar vir die volgende keer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb03ca240c37b7bc82e06128c4d00b83583b130013a4f325c3ae2a5afaba5454a8bf8af712a8bbc6b598613fd5ba5e4566f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 N12 Memorial Road Bulfontein Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.773006752341 24.749164762085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang