Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pillow Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andriette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie aangenaam verras! Sal graag weer gebruik maak van Pillow Place en kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vreeslik oulik. Baie oulik en netjies. Daar is alles wat mens sou nodig kry. Ons sal vir seker dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Ideal for our needs. Cosy, comfortable and neat. Suited our requirements. Situated ideally for a quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natashe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Alles wat 2 mense nodig het. Die aankoms was baie gerieflik, die plekkie was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer van Pillow Place gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelrize E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Stukkie hemel op aarde. Vreeslike oulike plekkie, goed ingeruim met alles wat jy nodig het en bitternetjies. Ons gaan verseker weer daar slaap, dis 'n stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daulina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Baie lekker rusplekkie. Ons het die verblyf baie geniet. Baie stil en rustige omgewing. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek kort. Alle inligting is korrek en op tyd deurgegee vir die sleutels.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker oornagplek. Stil en rustig. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Uitstekend. Wonderlike plekkie om in te bly, baie skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Aangenaam verras. Baie skoon en netjies, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Dit was so lekker om hier te bly. Ons het baie tuis gevoel. Ons was met 'n funksie in Parys. Ons het laat aand by die gastehuis gekom. Daar was spesiale voorsiening gemaak vir ons. Die kamer was perfek skoon en netjies. Ons het die Honest bar vreeslik geniet. Asook die gasteboek. Dit was heel lekker om deur dit te kon blaai. Ons het heerlik warm en snoesig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 26, Parys, 9585 , Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7316eeb5fba8046569f1003d79ab2685e3f5615fd485d02f2e3baae60c52968d7b02a9e26e39e170630777a242ee24e460c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 26 1st Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.916229773699 27.451517204697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang