Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petite France

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ilze S
1 nag
5.0
Feb 2025

Heerlik rustig en het so lekker geslaap. My kamer was so mooi en ek is baie vriendelik ontvang - kamer en en suite was ruim en skoon. Het gesukkel om te connect met WiFi, geen train smash nie, het my kans gegee om vir 'n slag weer te lees. Ligging is perfek want ek moes vroeg die volgende oggend by die hospitaal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Best experience for my family and me. Our stay was fantastic, very welcoming to Christians and a wonderful touch of art. The hostess was amazing and her pet, Dusty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

This will become my home from home. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
I am absolutely thrilled that you felt so at home here! Your kind words mean the world to me and I am honoured that you consider my guesthouse your "home from home." Cannot wait to welcome you back again! Thank you for taking the time to share your wonderful review.

Inge D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Book! It won't disappoint. This will become our second home. Absolutely spotless. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henno B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netjies, vriendelike verblyf. Baie lekker gebly. Kamers en badkamers is baie netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. As ek enigiets kon verander, sou ek 'n aircon/waaier in die kamer waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dauline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Huislike atmosfeer. Die gasvrou het ons so vriendelik ontvang. Alles was bitter skoon en netjies. Lieflike tuin en swembad. Die area is baie stil. Sal beslis Petite France aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Baie dankie vir die vriendelike woorde. So bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Julle is 'n pragtige familie.

Jeanette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Friendly, kind, peaceful. Peaceful, exactly what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
So glad you enjoyed your stay. We are indeed thankful to stay in such a peaceful home and area.

Bart S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties, gemaklik, mooi. Baie lekker, was maklik om te kry, en alles is presies soos dit adverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Baie dankie vir die gawe woorde. Ek is bly jy het die verblyf hier geniet en gerieflik gevind.

Anusia N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Serene, beautiful home and gardens, kindness. Thank you so much for my incredible stay. It was filled with warmth and kindness. I truly believe that the host is an angel. I highly recommend a stay at Petite France for a well-deserved break, and you leave feeling well rested and, most of all, you gain an amazing friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Thank you so much for taking the time to share your thoughts about your stay with us! We're thrilled to hear that everything met your expectations and that you enjoyed the beautiful accommodation and our hospitality. It's great to know that you found everything you needed was available and that you felt comfortable and at home. We're particularly pleased that you appreciated our hosting, as we strive to make every guest feel welcome and cared for. Your kind words mean a lot to us, and we're grateful for your feedback. Friends forever!

Sevy A
1 nag
4.8
Feb 2025

My stay was very comfortable. Stay was great, but I could have been warned about the loadshedding schedule.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Thank you for sharing your feedback about your stay with us! We're glad to hear that you found your stay comfortable. However, we apologise for not informing you about the loadshedding schedule beforehand. We understand how inconvenient it can be, and we'll make sure to communicate this information to our future guests. Thank you for helping us improve our service!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierlandenstraat 24, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9d53ec19b862a6d2d6ce54b8a76961159ff4e167e1aa64bd8c7452522cc68045942c58930b731fcbcc8ec2938bdbe7c756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang