Peace At Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid word na elke gas deeglik gediens. 'n Weeklikse komplimentêre skoonmaakdiens is ook ingesluit, asook genoeg handdoeke en linne vir die duur van verblyf.
Enige bykomende skoonmaak- of wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Geen raserige partytjies, oormatige drinkery of dwelms word op die perseel toegelaat nie.
Vervoer beskikbaar op versoek in en naby Durbanville, asook opteldiens vanaf die lughawe op versoek (hoewel uber ook 'n opsie is).
Neem asseblief kennis dat rook verbode is.
Alle kinders moet kan swem aangesien daar geen net vir die swembad is nie.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterlingstraat 26, Vierlanden Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang