Hluhluwe - Apartments
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix in. Verder is daar 'n eetarea, sitarea en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Stilte ure is vanaf 21h30.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Besoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
Ontbyt word bedien in die Kingsway-koshuis net 1 km verder.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die leefarea het 3 enkelbeddens waarop die kinders kan slaap en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix in. Verder is daar 'n eetarea, sitarea, stoep, braai-area en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Stilte ure is vanaf 21h30.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Besoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
Ontbyt word bedien in die Kingsway-koshuis net 1 km verder.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sitarea het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n bederfbad. Daar is 'n kantoor, 2 badkamers met 'n bad en stort, 'n TV met Netflix, WiFi en 'n kombuis wat met n ykas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus is. Die eenheid het ook 'n stoep, privaat ingang en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Stilte ure is vanaf 21h30.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Besoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
Ontbyt word bedien in die Kingsway-koshuis net 1 km verder.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hluhluwe-weg 15, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang