Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paters Nessie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visvangerstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paters Nessie is 'n lieflike sonkrag-aangedrewe, solderstylwoonstel in 'n baie stil area in Paternoster. Hierdie eenheid met slaapplek vir 2 is ongeveer 200 m van die strand af en bied geen uitsigte nie.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n kombuisie en sitarea. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die sitarea 'n rusbank en 'n TV met die volledige DStv-ruiker het. Wi-Fi internettoegang word ook voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mini-oond met 2 stoofplate, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Van die woonstel af lei 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n stoepstel. Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien. Ons is jammer dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Paternoster is 'n klein vissersdorpie wat aan die Weskus van Suid-Afrika geleë is en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Manerva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Visvangerstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paters Nessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visvangerstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bd4aec4cfe227852e304085d0370ad6d734006c0447b1073accae2627b0dd15410eb0a8a3371684709cd719924b8e2db7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 11 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.806804308517 17.898233234882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang