Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Living Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Park Living Guesthouse bied 'n verskeidenheid besprekingsopsies met verskillende kamergroottes en die verblyf kan aan die vraag van elke gas voldoen. Die gastehuis streef daarna om 'n gesinsvriendelike atmosfeer te skep, maar verwelkom ook sakereisigers.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, ketel, TV met DStv, basiese eetgerei en 'n privaat buite-ingang. Alle kamers het gratis toegang tot vesel-Wi-Fi asook gratis onderdakparkeerplek.

Die gastehuis gebruik sonkrag en 'n batterystelsel tydens beurtkrag.

Die verblyf is naby verskeie winkelsentrums en dokterskantore. Gaste kan ook die boeremark geniet waar plaaslike besighede ondersteun kan word. Verskeie kwekerye met teetuine en klein winkeltjies is baie gewild in ons area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaco O
Gesin met tieners
5.0
Met my expectations. Relaxing and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Almarie R
Saam met lewensmaat
5.0
Verdien die sterre! Baie goeie, skoon en gemaklike akkommodasie. Geriewe presies soos opgegee. Gerieflik naby 'n hele paar restaurante en sentrums. Di...
Sien meer
Jan 2025
Marthinus Wessel P
Gesin met klein kinders
5.0
Voel soos huis. Baie lekker gebly. Was in die begin van die jaar ook by Park Living. Sal beslis weer ondersteun.
Des 2024
Donald F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar tuisgaan. Ja, dankie. Baie aangenaam en stil - veilig!
Des 2024
Reshmee R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. We had a family room. Beds were super comfy. Very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Genevieve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Park Living Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1901c856bdd9990379acc47ecaa0dadceddd6cd983fcf49721ddb0a4af851e97546f47ab4716e46d57cf82a07a514d9f00ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang