Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Africa Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Out of Africa Lodge is 'n pragtige lodge geleë in 'n natuurlandgoed naby die Magaliesburgberge, naby Hartbeespoortdam. Dit is in die hartjie van die bosveld met pragtige bome, voëllewe en diere.

Die eiendom bied verblyf in 12 eenhede. Daar is 8 Ndebele-chalets, 2 Familie-chalets, 1 Bushbaby-, Cabin 1- en Treehouse-eenheid.

Daar is 'n troufunksiesaal en 'n pragtige kapel op die Lodge, perfek vir geleenthede, troues en konferensies.

Daar is 'n staproete na die top van die berg, of gaste kan lekker in die son by die swembad lê. Out of Africa Lodge is net 45 minute se ry vanaf Johannesburg, Pretoria, en selfs Sun City.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 415 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Nadia E
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay. Very nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Wp S
5.0
Lekker plekkie. Lekker plek, goeie diens en hulp vir gaste.
Jan 2025
Leandri P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke. Baie lekker. Presies wat mens nodig het as jy 'n naweek wegbreek beplan in Harties.
Jan 2025
Petro S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan, vir langer. Vriendelik en netjies. Rustig en goed vir die siel.
Jan 2025
Rene P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige wegbreek. Die rondawel is goed toegerus met alles wat nodig is. Alles het gewerk en die bed was gemaklik. Ons was 'n uur vroeër by die ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hans Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 415

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Out of Africa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zanfontein, Portion 201, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARkeYzc64jYH8hGzjlR0GpjOnLphB40fxXY2tyRwyTYQOdIYf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 415 5 1 4 Zandfontein Portion 201 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.721334413942 27.777106761932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang