Oudtshoorn Homestay Accommodation
Kry 35% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R488 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oudtshoorn Homestay Accommodation is 'n besigheid wat deur vroue besit en bestuur word en is in Oudtshoorn geleë. Hierdie instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, op pad na verskeie besienswaardighede.
Die verblyf bied 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 5 1 bed, 'n en suite-slaapkamer wat geskik is vir 2 volwassenes, 'n dubbelkamer en 2 koninggrootte- of 2 enkelbeddens in die hoofhuis. Die selfsorg-eenheid beskik oor 1 groot kamer met 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook ablusie buite. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas en ketel, 'n TV met DStv en WiFi in. Gaste het toegang tot braaigeriewe en swembadgeriewe. Die en suite-slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n dagbed geskik vir 2 kinders, en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi en stort. Die koning- of 2-enkelbedkamers is in die hoofhuis geleë en beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens in elk, en toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Die dubbelkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort wat in die gang geleë is.
Die bestuurder en haar gesin woon in die hoofhuis. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Ons het tans waterbeperkings en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Marika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudtshoorn Homestay Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang