Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Hoek

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maksimum 2 insittendes
Geen rook binne die woonstel nie
Patio buite waar jy kan rook, maar gooi asseblief die sigaretknoppies weg
Parkeerplek 105 in Pleinstraat
Geen geleenthede of partytjies word toegelaat nie
Redelike ure van 21:00 - 07:00
Neem asseblief kennis dat jy in die middedorp is waar dit in die besige seisoen raserig kan raak

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collection Luxury Apartments, Unit 105, Andringa Street, 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04020de7a9aabbe632ea1fed9f344c2bfa5d1f6184cb7ceac67e3f33449e24aeb8ce566c92842fb36df8b045217172956f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Collection Luxury Apartments, Unit 105 Andringa Street, 12 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.937869970405 18.86125342209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang