Ou Kraal Tente Lodge
Beskrywing
Hierdie tent met 'n houtvloer bied slaapplek aan 4 persone in afsonderlike tente en het 'n koningingrootte-bed sowel as dubbel bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die area bestaan uit 2 aparte tente/kamers wat gemaklik gespasieer is en toelaat vir privaatheid. Ideaal vir gesinne met ouer kinders of 2 jong paartjies wat n naweek wil wegbreek van die stad se gejaag. Daar is ook privaat boma area met 'n yskas en koffie stasie. Die boma en 'n braai-area met 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tentverblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent met 'n houtvloer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisarea met 'n yskas en teemaakgeriewe. Buite is daar 'n boma en 'n braai-area met 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tentverblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid met 'n houtvloer bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor een groot area wat beddens en klein leef area bevat. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisarea met 'n yskas en teemaakgeriewe. Buite is daar 'n boma en 'n braai-area met 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tentverblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang