Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Game Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oryx Game Camp is 'n rustige kampplek wat 'n ideale wegbreek vir natuurliefhebbers bied. Hierdie skilderagtige perseel is op 'n plaas aan die buitewyke van Brits geleë en spog met 5 ruim kampplekke wat ontwerp is om 2 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer.

Elke kampplek beskik oor 'n privaat badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan asemrowende uitsigte oor die dam of bosveld geniet. Vir ekstra gerief het elke staanplek ook sy eie braaigeriewe, 'n privaat swembadjie, asook krag- en waterpunte by elke staanplek.

Gaste kan 'n verskeidenheid vrylopende kleinwild, soos rooibokke, sebras en elande, sowel as 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas sien. Of jy nou op soek is na 'n rustige toevlugsoord of 'n avontuurvolle vakansie, Oryx Game Camp het iets vir almal.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Game Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Letlhabile-weg af, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang