Organic Stay Guesthouse
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Rhode Allee, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Organic Stay Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Swakopmund, perfek vir reisigers wat op soek is na gerieflike en ontspanne verblyf.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers met verskillende slaapvermoë. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer is toegerus met 'n TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n haardroër en 'n privaat patio. Komplimentêre WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar.
'n Heerlike vars kontinentale ontbyt word elke oggend bedien. Gaste kan hul ete geniet in die ontbytkamer wat oor die tuin uitkyk of op die patio, omring deur vars kruie, wat 'n rustige begin vir die dag skep. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Verskeie restaurante en kroeë is binne 10 minute se stap vanaf die gastehuis. Swakopmund Jetty en die Nasionale Mariene Akwarium is ook minder as 10 minute se stap weg. Organic Stay Guesthouse kan help met die bespreking van aktiwiteite soos dolfynvaarte in Walvisbaai, perdry en 4x4-woestynsafari's. 'n Pendeldiens is beskikbaar vanaf Swakopmund Lughawe, wat 6 km ver geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 56 Rhode Allee, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Kramersdorf Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Rhode Allee, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang