Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oolyfie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Almero O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Rustigheid en kalmte vir jou hele menswees. 'n Absolute juweel. Dit is reeds my vierde keer dat ek by Oolyfie oorbly, en ek sal altyd teruggaan. Dit is so absoluut uitstekend toegerus, die rustige omgewing, die mooiste werkende plaas in die Klein-Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer terug na Oolyfie, baie lekker gekuier! Ons het baie lekker gebly, als was netjies, skoon en ons 4-voetkind was ook bederf met 'n pakkie snacks toe ons arriveer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynzee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Home away from home. It was extremely quiet, check-in was seamless and it was easy to get to. Will definitely go again. Literally a home away from home, had everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Het heerlik ontspan in die swembad en gebraai. Heerlike, veilige, gerieflike huis. Baie privaat met plaasgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig en skoon. Ons sal beslis weer by Oolyvie tuisgaan. Dit was heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vrede, geluk en saligheid vir die siel. Oolyfie is 'n oase in die Karoo waar die siel gevoed word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Alles wat nodig was, was voorsien. Heerlik en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderlik rustig. Oolyfie is 'n lieflike plek en ons het elke oomblik geniet. Ons idee was om net te ontspan en te rus, en daarvoor kry Oolyfie volpunte. Oudtshoorn is naby genoeg as jy enigiets meer soek of wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stilte en rustige atmosfeer presies wat ons nodig gehad het. Pragtige, gerieflike en stylvolle verblyf. Beveel vir seker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig, rustige omgewing. Die huisie is baie goed ingerig en baie ruim. Pragtige uitsig vanaf die stoep met eie privaat swembad. Al is die verblyf op 'n plaas, is dit nog steeds baie sentraal om Oudtshoorn en Calitzdorp te besoek. Baie rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersbank, langs die R62, Armoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d60c97d93b87e651fbbefbe6b8a49ea427be1481ebc3effb27a791eb0082b4cad80a641ed620b818eef9beb3e353faf1a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Muldersbank, off the R62 Armoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653621456905 22.075041342259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang