Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Cliff Guest House

Gastehuis
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Ground Floor, Sea Facing: King/Twin Bed
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers op die grondverdieping het asemrowende see-uitsigte en is pragtig versier. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 1 enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV en 'n groot privaat stoep met 'n uitsig oor die see en die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Laat-inklok word slegs toegelaat indien reëlings vooraf getref word. Daar sal 'n ekstra inklokfooi wees, aangesien die personeel vir hierdie reëlings aan diens moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ground Floor Sea Facing: King Size Bed
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is pragtig versier en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV en spog met 'n groot privaat stoep met 'n uitsig oor die see en die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Laat-inklok word slegs toegelaat indien reëlings vooraf getref word. Daar sal 'n ekstra inklokfooi wees, aangesien die personeel vir hierdie reëlings aan diens moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ground Floor, Sea Facing: Shower Only
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer op die grondverdieping het 'n uitsig oor die see, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 'n wasbak. Die kamer is baie ruim en het 'n privaat stoep met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Laat-inklok word slegs toegelaat indien reëlings vooraf getref word. Daar sal 'n ekstra inklokfooi wees, aangesien die personeel vir hierdie reëlings aan diens moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
First Floor Sea Facing
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Al die kamers op die eerste verdieping het asemrowende see-uitsigte, is baie ruim en pragtig versier. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV en spog met 'n groot privaat balkon met 'n uitsig oor die see.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Laat-inklok word slegs toegelaat indien reëlings vooraf getref word. Daar sal 'n ekstra inklokfooi wees, aangesien die personeel vir hierdie reëlings aan diens moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Penthouse Suite
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 'n sitarea, 'n slaapkamer met 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n TV en lugversorging in. Hierdie kamer spog met 'n asemrowende uitsig vanaf die privaat balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Laat-inklok word slegs toegelaat indien reëlings vooraf getref word. Daar sal 'n ekstra inklokfooi wees, aangesien die personeel vir hierdie reëlings aan diens moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westcliff-weg 42, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6750a3d9513542418e70177c0eb27ba5dcc31e4331701c5f6c07ddf7a769af3a4764c23eea26b77489cd36935d3c0461e92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 42 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.425849776973 19.230787160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang