Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive And Vine Stay

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive And Vine Stay bied 'n lieflike selfsorg-landwegbreek vir 2 mense in die skilderagtige Riebeek Kasteel.

Die lugversorgde eenheid is in 'n olyfboord aan die rand van die dorpie geleë en het asemrowende uitsigte oor die dorp en teen die Kasteelberge en privaat voor- en agteringange.

Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet word, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe, en die agterdeur maak oop na 'n uitsig oor die uitgestrekte olyfboord en gemengde vrugteboord.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olga-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive And Vine Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Cruythoff-straat 16, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ead282557891d7cc9ff1a7da3bd89745ff662490fdac177ce73149d32e7640a3dcefb570c5f8575885f9a4574b499cdd95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 16 Pieter Cruythoff Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385039743748 18.912466624055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang