Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oh Hello

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oh Hello is op die strand in Cannon Rocks geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie op 'n vakansie of net as 'n naweekwegbreek van die stad.

Die woonstel is gekoppel aan die hoofhuis, beskik oor 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitkamer, balkon en braai-area.

Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n induksiebord, breekware en eetgerei. Daar is 'n restaurant net 500 m verder in die pad asook 'n verskeidenheid ander restaurante net 14 km verder in Kenton-on-Sea.

'n Weber is ook op versoek beskikbaar sodat gaste dit kan geniet om saam 'n maaltyd voor te berei terwyl hulle die pragtige uitsigte oor die lang strand en pragtige branders geniet.

Cannon Rocks is bekend vir sy groot golwe vir branderplankry, seilplankry en seil.

Dit is ongeveer 40 km van Port Alfred en 130 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), wat daguitstappies moontlik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, veilig, vriendelik en asemrowend! Asemrowend. Mens kan dit nie beskryf nie, maar moet dit eerstehands beleef. Paul en Idda was ong...
Sien meer
Feb 2025
Claudia S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige uitsig, kan nie vir 'n beter uitsig vra nie. Stukkie hemel op aarde. Woonstel skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens n...
Sien meer
Jan 2025
Marianca E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Lekker op die strand!
Nov 2024
Nicci O
Saam met lewensmaat
5.0
One night stay. No complaints, lovely view and lovely hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Janette C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very good. Clean and comfortable right on the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oh Hello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlmrgbyz3zaf1JUhSw2dCqJDpTJSOcwSBRa2yzgqxmeVd1J9j3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 489 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.746742191197 26.552930509301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang