Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment - 58B Odysseus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 58, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apartment - 58B Odysseus is 'n selfsorgwoonstel op die onderste vlak in Paradise Beach, Langebaan.
Dit is aan die einde van die pad in 'n doodloopstraat.
Toegang tot die landgoed is via die hoof Club Mykonos-ingang. Daar is 24/7 sekuriteit.

Dié woonstel op die grondvloer het 'n privaat ingang met 'n tuintjie en 'n buitebraai-gerief. Die braai is langs die buitestoep met gedeeltelik see-uitsigte. Toegang tot die strand is 'n kort entjie se stap via 'n promenade voor die eiendom.

Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond met 'n gasstoof. Die aangrensende sitkamer en eetarea het 'n slim-TV wat aan WiFi en DStv-kanale gekoppel is. Gratis parkeerplek van die straat af is buite die eenheid beskikbaar.

Dit is naby Club Mykonos, restaurante en supermarkte.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Odysseusstraat 58, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment - 58B Odysseus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 58, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm9aiG8uiumzUV3plmCquA0VfmeZcg5ZOPLEFU9I3QvIU8dFvFj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 58 Odysseus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.03882996105 18.038698769186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang