Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View A1101

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R710.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Sleutel- en breekskadedeposito word voor of met inklok gehef. Die deposito hang van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel af en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word via ’n veilige skakel met ’n kredietkaart betaal. Dit word bloot gereserveer en sal binne 14 dae na die uitklokdatum vrygestel word indien geen eise aangemeld is nie. Indien ’n kredietkaart nie beskikbaar is nie, moet die deposito via EFT betaal word en dit moet voor aankoms in die rekening verskyn. ’n Bankbevestigingsbrief sal dan aangevra word om die terugbetaling na die gas se rekening te verwerk.
Indien nie een van die 2 opsies hierbo moontlik is nie, moet ’n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat gaste kan inklok en dan sal ’n minimumfooi van R150 vir die verwerking van die terugbetaling na die gas se rekening van toepassing wees. Geen kontantterugbetalings word toegelaat nie.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.
Die kompleks het 'n baie streng geen-geraas-beleid wat beteken dat geen geskree, harde gepraat of enige geraas of steurnisse in die gange toegelaat word of wanneer gaste in die openbare areas van die kompleks rondbeweeg nie. Wanneer gaste in die woonstel is, moet deure en vensters na die gange heeltyd toe gehou word aangesien klank maklik deur die gebou trek. Alle klank (stemme of TV) in die woonstel moet asb. te alle tye gedemp wees en geen musiek of besoekers word toegelaat nie. Dit is 'n residensiële gebou waar slegs rus en vrede toegelaat word.
Gaste word persoonlik ontmoet om die inklokproses te voltooi, wat per uur vooraf geskeduleer word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis tussen 14:00 en 18:00. Aangesien talle verblyf bestuur word en die span nie op die perseel gebaseer is nie, is dit dalk nie altyd moontlik om spesifieke voorkeurtye te akkommodeer nie; alle pogings sal egter aangewend word om aan gaste se voorkeure te voldoen. Let asb. dat vir inklok na 18:00 'n ekstra fooi met aankoms betaalbaar is voordat sleutels oorhandig word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 056
R 2 056 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 056
R 2 056 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd603c046f3e2daba06d9d869e8ba4ac757d4c94fdb833531099ebe6a942961377b12d607a896bdbdfd779c68282033195523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 056 nouVanaf R1 439 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818417 18.47525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang