Obelix Guest House
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Obelix Guest House bied 'n huislike omgewing in die geheimsinnige dorpie Lüderitz, waar gaste welkom en op hul gemak kan voel.
Die gastehuis bied verblyf in dubbel-, tweepersoons-, gesins-, begrotings- en slaapsale. Behalwe vir die Budget Kamer beskik elke kamer oor 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite. Buite elke kamer is 'n privaat patio-area met gemaklike banke en stoele.
Die Wild Horses-restaurant op die perseel bied heerlike tuisgemaakte maaltye, sowel as 'n kroeg met 'n sitkamer. Wi-Fi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel word binne 'n afstandbeheerde hek voorsien, met 'n sekuriteitswag. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lourinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
- Gaste dink Obelix Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang