Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyumba Berber

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelene J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Puik! Kan definitief hierdie huis aanbeveel. Die foto's wat op die webtuiste verskyn kan opgradeer word, want die huis en dekor lyk baie mooier in die werklikheid. Ons is baie vriendelik ontvang en kommunikasie tussendeur was goed. Die kombuis is bitter goed ingerig en beskik oor alles wat mens benodig tydens 'n lang kuier. Die huis se uitleg is besonders met 'n hoekie vir elke smaak en behoefte. Die area waarin die huis geleë is, is stil en die see-uitsig van die huis af is ongelooflik mooi. Sal weer kom kuier as die geleentheid homself voordoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Gisela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkoond-singel 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a62bfa8c5a24c4f51e5f49d3456020771e77d6ac55521289105f81578800ef95146c7173739e62c4baad0044610600c7813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Kalkoond Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.371629 18.1758033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang