Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Owen Huis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloofpad, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Owen Huis @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei geleë, 'n manjifieke ongerepte gebied wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is na 'n gunsteling-rotspoel in die middel van die perseel, genaamd Swemgat, vernoem.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n stoep met 'n piekniektafel, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die omliggende platteland.

Hout en tuisgemaakte produkte is by die kiosk te koop. Gaste kan swem en visvang in die helder, onbesoedelde rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere ontmoet en in die rivier tjoepry. Met sowat 1000 bome oor 11 hektaar is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëls.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 387

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boskloofpad, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloofpad, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28c3672d0bd5e19f08a790f1aaa23879fae8420a31283224a0b279ed347b4942bf1c8db222728b0ce9fdc1e63302ab2bf79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang