Never @ home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe-koningkamer
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbedkamer (en suite)
- Slegs verblyf
- Slaapsaal vir vroue met 4 beddens (en suite)
- Slegs verblyf
- 4-Bed gemengde slaapsaal (en suite)
- Slegs verblyf
- 6-Bed gemengde slaapsaal (en suite)
- Slegs verblyf
- 12-Bed gemengde slaapsaal (gedeelde badkamer)
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 82 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 107, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang