Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersvlei Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muldersvlei Landgoed bied jou die ultieme in plaasstyl-gerief en ontspanning. Die plattelandse gastehuis is 'n historiese gebou wat 200 jaar oud is en pragtig opgeknap is, met baie van sy 'ouwêreldse' sjarme. Muldersvlei is ideaal geleë in die hartjie van die Wynlande, net 15 minute vanaf Stellenbosch, Paarl en Durbanville.

Daar is 4 gesinssuites wat elk 4 gaste akkommodeer, asook 2 dubbel en suite-kamers. Die gesinssuites is in 2 slaapareas met 'n sitkamer geskei. Die dubbel en suite-kamers het elk 'n groot vuurherd, wat bydra tot die romantiese atmosfeer van kerslig aande. Al die kamers het en suite-badkamers en toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers en waaiers, haardroërs en 'n yskassie.

'n Heerlike volledige ontbyt word bedien in die vuurverhitte eetkamer of alfresco onder die wingerd-bedekte terras wat uitkyk op golwende grasperke, weiende beeste en die berge daarbuite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Natasha C
Saam met lewensmaat
5.0
Very convenient, lovely place, highly recommended. Lovely stay next door to our wedding venue. Very convenient and highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Emma-jane R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic stay at Muldervlei Estate. Rooms were cozy and neat. Breakfast was scrumptious and the whole family enjoyed it. The best part...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Aldert V
Saam met lewensmaat
5.0
Would highly recommend it for a cosy, comfortable stay. We received a warm welcome upon our arrival, and we had all the necessary ameni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Henri T
Saam met vriende
5.0
Exceptional! We recently had the pleasure of staying at Muldersveil Estate and we must say, it exceeded all our expectations. The room ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Doreen A
Besigheidsreis
5.0
Heerlike verblyf op 'n outydse wynplaas. Pragtige outydse kamer, baie stil en netjiese omgewing. Sal definitief weer kom. Ek stel voor 'n nuwe hoof fo...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muldersvlei Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA334432657828109409c4bca3dd54aa7b036541bbfe156fa5d4eaf272ec206c8a8ec3f914a43ef5117e3720e8a90151cce618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Elsenburg Road Muldersvlei 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.817356 18.831226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang