Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpopomeni - Hummingbird Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Mpopomeni - Hummingbird Lodge, geleë in 'n rustige omgewing omring deur die prag van die natuur, bied 'n idilliese toevlugsoord. Met kolibries wat grasieus vlieg en die voer geniet, is die lodge 'n perfekte ontsnapping vir natuurgeesdriftiges. Dit dien as 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat rus soek van die stad se gewoel of gehaltetyd saam met familie en vriende verlang.

Dié 4-slaapkamerhuis bied slaapplek vir altesaam 8 volwassenes en 2 kinders. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank het. Die vierde slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Dit strek tot 'n onderdakstoep met sitplek buite.

Die dek staan uit as 'n geliefde plek en bied skilderagtige uitsigte oor 'n klein dam en die asemrowende berge. Gaste kan die skoonheid van die omgewing vanaf hierdie uitkykpunt geniet. Boonop bied die lodge eksklusiewe toegang tot die boeiende Cat Ladder-waterval en die Visarend-uitkykpunt wat die algehele ervaring vir besoekers verbeter.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fritz S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike blyplek met 'n lekker stapgeleentheid. Ons het baie lekker gebly. Die plaas is pragtig en het baie water. Die stap af in die kloof en weer te...
Sien meer
Feb 2025
Frans J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place. Fantastic stay. Friendly staff and well managed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Martin K
Saam met lewensmaat
5.0
Great escape from the busy city. Absolute gem. Very private and tranquil. Great escape from the busy city. Will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Elandi H
Saam met lewensmaat
5.0
I must see! We had an absolutely enchanting weekend at Mpopomeni. The surroundings were simply breathtaking, with stunning mountain vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Surina B
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike vakansie! Ons beplan alreeds ons terugkeer vir nog meer. Pragtige lodge, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie privaat, geen rum...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Mpopomeni - Hummingbird Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA843faf6c867cc6d2b1b908c575350485765a585214dcc6f5cc15a6f14840ef445a5e9e72c32bcf352d6ae67a73fd0ff5ba2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Hartebeesplaat Farm Doornkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499201731034 29.323640720845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang