Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moyo Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Letitia, Plaas Letitia, Bridgwater, 0909, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moyo Safari Lodge is 'n wildplaas geleë in die Vhembe-omgewing van Limpopo, naby die Venetia-myn en naby Mapungubwe Nasionale Park, wat as 'n Wêrelderfenisgebied gelys is weens die argeologiese belang daarvan. Die pad verby die lodge se hoofhek lei na die Pontdrift-grenspos met Botswana.

Elke kamp is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n Lapa, WiFi, en 'n gedeelde eetkamer en kombuis, asook 'n TV-kamer.

Hier kan gaste by 'n gesellige bosveldvuur ontspan en die rustigheid van die plaas ervaar. In die ingeslote verblyfarea loop njalas en springbokke vrylik rond.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Ligging

  • Farm Letitia, Plaas Letitia, Bridgwater, 0909, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Letitia, Plaas Letitia, Bridgwater, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f5b7a9bb8a8ad34535bde86b29495b328d050317da89b99aa5c2155806a00338129b2c0592e8d8f767315eda6abe303bdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Farm Letitia Bridgwater 0909 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.470865231982 29.169708802364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang