Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Canyon Guest Farm

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31,9 km vanaf die D545, Chamaites, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Canyon Guest Farm is sowat 12,5 km vanaf Canyon Farm Yard op die C12-roete op pad na die Visrivier-canyon geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na wegbreek van die stadslewe. Die plaas bied pragtige natuurskoon en 'n rustige omgewing.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenheid-opsies wat tussen 2 en 4 gaste in elke eenheid kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met gehalte-beddens en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n bad of stortgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die verblyf sluit ontbyt en aandete in. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad geniet, sowel as staproetes, wild en asemrowende natuurskoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 31,9 km vanaf die D545, Chamaites, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Mount Canyon Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31,9 km vanaf die D545, Chamaites, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269e70b332178cb5be4c154956a61aa22b274d03324df69b6c8b6a54866f1e97add2b7be8586a57183bef3836cf972953a8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31.9 km from D545 Chamaites 0000 Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.185553875177 18.024752549637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang