Mosamane Guest Farm
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R70 Mosamane Guest Farm, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mosamane Guest Farm is aan die voorheuwels van die Malutiberge in die bekoorlike dorpie Rosendal geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf.
Die gastehuis bied 5 goed ingerigte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke eenheid het 'n kaggel en gratis WiFi vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea in die hoofhuis wat 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Langsaan is 'n groot etenstafel, perfek vir gedeelde maaltye, terwyl die sitarea oorgenoeg sitplek en 'n knus kaggel bied.
Buite kan gaste op die gemeubileerde patio met hul oggendkoffie ontspan of die gemeenskaplike braai-area geniet. Die eiendom bied ook geleenthede vir voetslaan, bergfietsry, perdry en voëlkyk langs skilderagtige roetes. Veilige parkeerplek verseker gemoedsrus vir 'n rustige verblyf in Rosendal.
Ligging
- R70 Mosamane Guest Farm, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R70 Mosamane Guest Farm, Rosendal, 9720, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang