Morningside Place
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid sluit 'n yskassie, 'n sitarea, 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Klein troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Die tweede oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie en koffiemasjien. Gaste kan maaltye by die 4-sitplek-etenstafel geniet of in die sitarea met gemaklike sitplek ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Hierdie eenheid maak oop op 'n privaat gimnasium sowel as die gedeelde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include an air fryer, microwave, kettle and toaster.
Huisreëls
'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Klein troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Ballyclare Drive, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang