Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Cheri Clarens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mon Ch?ri Clarens is 'n bekoorlike selfsorggastehuis wat in die skilderagtige kunsdorpie Clarens geleë is. Dit bied 'n gerieflike en rustige toevlugsoord, net 120 m van plaaslike besienswaardighede af geleë terwyl dit privaat patio's met asemrowende berguitsigte bied.

Verblyf word gebied in luukse selfsorg-eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n 2-sitplek ontbyt-eiland met stoele. Elke eenheid het 'n slim-TV met toegang tot 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi en 'n knus kaggel vir die wintermaande.

Die kamers maak oop na hul privaat onderdak-patio's met buitemeubels en braaigeriewe, met berguitsigte as agtergrond. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

’n Bykomende voordeel van die gastehuis is dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie, danksy sy moderne sonkragstelsel. Dit verseker 'n deurlopende en ononderbroke verblyf vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gert V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en eet. Waarde vir geld, ligging.
Feb 2025
Chantelle R
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike uitsig en ligging. Wonderlike ligging en Eenheid 3 het alles wat jy nodig het. Baie naby aan alles en gemaklik om te loop na alles toe.
Des 2024
Sarah A
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, beautiful units. We really enjoyed our stay. The rooms are set up well, within walking distance from town and the host is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het aan alle verwagtinge voldoen. Ons het dit geniet. Net wat ons nodig gehad het vir 'n kort breek.
Des 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, mooi uitsig en woning is in 'n goeie area naby alles geleë. Baie lekker gebly. Gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mon Cheri Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3798b4f1a1273322101236f5329cd8c65b956f58ccd97517dc033ffb9d5b22f6f2af2b0a17535e44a4ca6b2f7c151708ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51272528207 28.422010961468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang